Uitheemse bome het soms 'n doel

Written by  Adele Lous Friday, 14 November 2014 10:40
Rate this item
(9 votes)

'n Stryd van inwoners en omgewingsaketiviste om te keer dat uitheemse bome in die omgewing afgesaag word, is besig om al meer ondersteuning te kry. 

 

'n Vegadering oor die probleem is op 9 Oktober op die plass Kalbasfontein in die Fochville-omgewing gehou.  'n Inwoner van die omgewing, me Nicci Simpson het onlongs being om die probleem onder gesaghebbendes se aandag to bring. 

Volgens die bekende omgewingsaktivis, me. Mariette Liefferink, het verteenwoordigers van die departmente van landbou en visserye sowel as omgewingsake die vergadering bygewoon. 

"Die departmente her ons vertel dat indien uitheemse bome 'n spesifieke doel die, die eienaar van die grond waarop dit staan vir 'n permit kan aansoek doen," vertel Liefferink. 

Volgens haar het vertoonwoordigers can Sibanya Gold, wat ook die vergaadering bygewoon het, ook vertel wat die voordeel van die uitheemse bome kan wees.

Sommige uitheemse bome kan self op pleeek groei waar ernstige besoedeling plaasgevind het en help nie net om stof van mynhope te keer nie, maak ook om besoedelde water onder die grondoppervlak op te suig. 

"Ons het al in die area gesien hoe byvoorbeels Tamariskbome op radio-aktiewe en toksiese slik groei" vertel Liefferink. 

 Volgens haar het regeringsamptenare tydens die besoek genoem dat fit new altyd hulle is wat uitheemse bome afkap nie.  Daar is some groepe mense wat sommer op plekke opdaag en beweer dat hulle van die regering is en bome wil afsaag. 

Indien dit regtif verteenwoordigers van die regeringinisiatief "Working for Wter" is wat die bome will afsaag, sal hulle voor die tyd met grondeienaars onderhandel. 

 Behalwe dat pleek in die omgewing besoek is waar uitheemse bome inderddad voordelig vir die omgewing is, het deelnemers aan die vegadering ook doe nodige bespreek om inheemse bome op die plekke waar die uitheemse bome afgekap is, te plant. 

FSE IN SA MINING

The FSE contributed to the article titled “Caught between a rock and hard place”...

SA NEWS

FSE - DONATION OF TREES AND TREE PLANTING IN SIMUNYE, WEST RAND IN ASSOCIATION WITH SOUTH DEEP MINE

The FSE, in association with Gold Fields’ South Deep Mine, donated 40 white Karee Trees (Searsia penduline) during Arbor Week to the mining affected community of Simunye in the West Rand and participated in the tree planting ceremony with the community of Simunye, the local Municipality and officials from South Deep Mine.  The FSE also delivered a presentation during the ceremony.

"Varkies" gou op hok, maar als nie pluis | Beeld

Article also available for download as an attachment.

Radon Alert - Carte Blanche

Millions of South Africans are exposed to radioactive radon gas in their homes and workplaces every day, as the naturally occurring gas escapes through cracks in the earth. The second leading cause of lung cancer in several countries, radon breaks down and when inhaled, decaying atoms emit alpha radiation that can damage the DNA. There are no safe levels of radon concentration. The United States Environmental Protection Agency emphasises any radon exposure has some risk of causing lung cancer. Carte Blanche investigates why South Africa has no regulations to protect against radon accumulation in the home and what you can do to test your home and prevent lung cancer.   Watch the video here.

WITS Economics & Finance Courses: Mining for Development: The Taxation Linkage

Economics & Finance Courses at the University of the Witwatersrand. Mining for Development: The Taxation Linkage - Understand taxation for development and sustainability in mining. View the course here. Enrolment starts on the 7th of October 2019.

WATER

POLLUTION OF THE VAAL RIVER INTERVENTION AS PRESENTED at Rietspruit Forum - Aug 2020

The Intervention document is attached for download.

Development of the National Eutrophication Strategy and Supporting Documents

Attached documents:1. DWS Eutrophication SA & GA PSC 1 BID2. PSC 1 Meeting A...

Fears of long term damage to SA's water supply as eutrophication strangles rivers and dams | IOL

Toxic green algae in the Vaal River is caused by eutrophication, which harms wat...