Tuesday, 11 November 2014 14:54

Inwoners na MRK oor huise op mynhoop

1800 mense wat sedert 1997 op 'n radioaktiewe mynhoop buite Krugersdorp woon, het die hulp van die Menseregtekommissie (MRK) ingeroep om Mogale City te oorreed om 'n ander blyplek vir hulle te kry.

Published in SA NEWS